Stam (taalkunde)

In die taalkunde is 'n stam (ook bekend as 'n grondwoord, stamwoord, wortel of vrye morfeem) 'n woordvorm wat as basis dien vir alle woorde wat deur middel van fleksiesamestellings en afleidings gevorm word.[1]

  1. F. F. Odendal,R. H. Gouws (2005) HAT: verklarende handwoordeboek van die Afrikaanse taal, Pearson South Africa. ISBN 978-1-86891-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search